Home / Tuis
Up / Op

or

 

of

South Africa's Top Sites

LICENSES / LISENSIES

Links / Skakels:

South Africa


  Advertising SA

Wedding-
Resources.com

Mobile Disco Directory
The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield.

KLANK & MEDIA

Mobiele Binne-Huise Groot Skerms vir Vrystellings, Konferensies, Sport Geleenthede en Fonds Insamelings.

  • Voordele

    • Dit verskaf 'n professionele dimensie tot u funksie, vertoning of vrystelling.
    • Verskillende insette moontlik.
    • Normale kamer lig maak geen verskil aan beeld nie.

     

  • Vermoë

    • Mobiele Binnehuis Skerm4m x 3m (Vloer staande of hangende) (Projeksie van voor of agter)
    • Mobiele Binnehuis Skerm -  2m x 1.5m (Hang teen die muur of op "Tripod Stand") (Projeksie slegs van voor)
    • Mobiele Binnehuis Skerm -  2m x 1.5m ("Tripod" Stand Tiepe) (Projeksie slegs van voor)
    • Mobiele Binnehuis Skerm -  2m x 1.5m (Vloer staande / Tafel staande) (Projeksie slegs van voor)
    • Die stelsel kan ondersteun of aangevul word met DVD Spelers en Rekenaar Toerusting.

     

    • Kostes

      • Kostes kan verskil afhangende van die funksie, vereistes en plek van funksie.
      • Akkommodasie = Nie ingesluit. Hang af van plek en beskikbaarheid. (moet bygevoeg word waar nodig)
      • Die prys wat kwoteer word is die prys betaalbaar, GEEN verborge kostes of addisionele kostes nie.

       


© 2003-2012, Moby’s Magic Music    
No copying or distribution without the permission of
Moby’s Magic Music