




or 



of 



LICENSES / LISENSIES 


Links / Skakels: 

Advertising SA
Wedding- Resources.com | Dresses, Cakes, Caterers, Decorations, DJs / Bands, Flowers, Hair, Invitations, Jewellery, Limos, Officiates, Planners, Photo / Video, Rentals, Venues | Mobile Disco Directory The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield. | | KARAOKE Karaoke vir Huis Partytjies, Verjaarsdae, Jaareind Funksies en sommer net vir die pret!! 19000+ Karaoke liedjies om van te kies... Voordele- Dit verskaf 'n professionele "FUN" dimensie tot u funksie.
- Die opstel van die toerusting is aanpasbaar by u funksie en omgewing.
- Die klank kan versprei word oor die area of kan van een kant af speel.
- 2 CD Spelers, Sangers Monitor, Karaoke Stelsel en 3 Mikrofone is deel van standaard stelsel.
Vermoë- Stelsels tot en met 34 Luidsprekers en 10Kw RMS kan opgestel word vir u funksie.
- Ons verskaf klank vir groot en klein funksies.
- Ons het ons eie kragopwekkers indien die area nie krag beskikbaar het nie.
"Nice add-ons": - "FX" Beligting vir mobiele gebruik.
- Mobiele Binnehuis Skerm - 4m x 3m (Vloer staande of hangende) (Projeksie van voor of agter)
- Mobiele Binnehuis Skerm - 2m x 1.5m (Hang teen die muur of op "Tripod Stand") (Projeksie slegs van voor)
- Mobiele Binnehuis Skerm - 2m x 1.5m ("Tripod" Stand Tiepe) (Projeksie slegs van voor)
- Mobiele Binnehuis Skerm - 2m x 1.5m (Vloer staande / Tafel staande) (Projeksie slegs van voor)
Kostes- Kostes kan verskil afhangende van die funksie, vereistes en plek van funksie.
- Akkommodasie = Nie ingesluit. Hang af van plek en beskikbaarheid. (moet bygevoeg word waar nodig)
- Die prys wat kwoteer word is die prys betaalbaar, GEEN verborge kostes of addisionele kostes nie.

|