




or 



of 



LICENSES / LISENSIES 


Links / Skakels: 

Advertising SA
Wedding- Resources.com | Dresses, Cakes, Caterers, Decorations, DJs / Bands, Flowers, Hair, Invitations, Jewellery, Limos, Officiates, Planners, Photo / Video, Rentals, Venues | Mobile Disco Directory The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield. | | KONFERENSIE STELSELS Publieke Klank en Video Stelsels vir Konferensies, Aankondigings, Produk Vrystellings, Mode Vertonings, Sport Geleenthede en net algemene klank en musiek. Voordele- Dit verskaf 'n professionele dimensie tot u funksie.
- Die opstel van die toerusting is aanpasbaar by u funks en omgewing.
- Die klank kan versprei word oor die area of kan van een kant af speel.
- Verskillende Zones kan opgestel word met verskillende klank sterktes.
- Verskillende stelsels kan by verskillende areas van u funksie gebruik word sou u dit so verkies.
- Verskillende insette moontlik.
- Normale kamer lig maak geen verskil aan beeld nie.
- CD speler en 2 Koordlose Mikrofone is ingesluit as deel van ons standaard stelsel.
- Een diens Verskaffer vir Dj, Klank, Beligting, Media en Rekenaar / IT behoeftes.
- IT support onsite at your conference.
- Have a Party / Dance after your conference, DJ already on-site
Vermoë- Stelsels tot en met 34 Luidsprekers en 10Kw RMS kan opgestel word vir u funksie.
- Ons kan 5 verskillende stelsels opstel vir verskillende areas by u funksie.
- Ons verskaf klank vir groot en klein funksies of areas.
- Ons het ons eie kragopwekkers indien die area nie krag beskikbaar het nie.
- Mobiele Binnehuis Skerm - 4m x 3m
- Mobiele Binnehuis Skerm - 2m x 1.5m vir die meer rustige funksie. Hang teen die muur.
- Kan Voor, Agter of Plafon projeksie doen.
- Die stelsel kan ondersteun of aangevul word met DVD Spelers en Rekenaar Toerusting.
Kostes- Kostes kan verskil afhangende van die funksie, vereistes en plek van funksie.
- Akkommodasie = Nie ingesluit. Hang af van plek en beskikbaarheid. (moet bygevoeg word waar nodig)
- Die prys wat kwoteer word is die prys betaalbaar, GEEN verborge kostes of addisionele kostes nie.

|