Home / Tuis
Up / Op

or

 

of

South Africa's Top Sites

LICENSES / LISENSIES

Links / Skakels:

South Africa


  Advertising SA

Wedding-
Resources.com

Mobile Disco Directory
The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield.

MOBIELE DISKO

Mobiele Disko vir troues, onthale, funksies, danse, partytjies, skool danse, jaareind funksies, verjaarsdae en vele meer.

  • Voordele

    • Dit verskaf 'n professionele dimensie tot u funksie.
    • Die opstel van die toerusting is aanpasbaar by u funks en omgewing.
    • Die klank kan versprei word oor die area of kan van een kant af speel.
    • Verskillende Zones kan opgestel word met verskillende klank sterktes.
    • Verskillende stelsels kan by verskillende areas van u funksie gebruik word sou u dit so verkies.
    • 2 CD spelers en 2 Koordlose Mikrofone is ingesluit as deel van ons standaard stelsel.

     

  • Vermoë

    • Stelsels tot en met 34 Luidsprekers en 10Kw RMS kan opgestel word vir u funksie.
    • Ons kan tot 6 verskillende stelsels opstel vir verskillende areas by u funksie.
    • Ons verskaf klank vir groot en klein funksies.
    • Ons het ons eie kragbronne indien die area nie krag beskikbaar het nie.
    • "FX" Beligting vir mobiele gebruik.
    • Ons maak gebruik van beligting standers, sodoende skakel ons die hoogte probleem van dakke uit.
    • Ligte en Klank werk met 220V Enkel Fase.
    • Rook Masjiene.
    • "Bubble" Masjiene.
    • ROOI/GROEN Kombinasie "FX" Laser vir mobiele gebruik.
    • GROEN "FX" Lasers vir mobiele gebruik.
  • Kostes

    • Kostes kan verskil afhangende van die funksie, vereistes en plek van funksie.
    • Akkommodasie = Nie ingesluit. Hang af van plek en beskikbaarheid. (moet bygevoeg word waar nodig)
    • Die prys wat kwoteer word is die prys betaalbaar, GEEN verborge kostes of addisionele kostes nie.

 


© 2003-2012, Moby’s Magic Music    
No copying or distribution without the permission of
Moby’s Magic Music