




or 



of 



LICENSES / LISENSIES 


Links / Skakels: 

Advertising SA
Wedding- Resources.com | Dresses, Cakes, Caterers, Decorations, DJs / Bands, Flowers, Hair, Invitations, Jewellery, Limos, Officiates, Planners, Photo / Video, Rentals, Venues | Mobile Disco Directory The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield. | | REVUES Klank & Beligting Stelsels vir Opvoerings en Kunstenaars. Voordele- Dit verskaf 'n professionele dimensie tot u funksie.
- Die opstel van die toerusting is aanpasbaar by u funks en omgewing.
- Die klank kan versprei word oor die area of kan van een kant af speel.
- Verskillende Zones kan opgestel word met verskillende klank sterktes.
- Verskillende stelsels kan by verskillende areas van u funksie gebruik word sou u dit so verkies.
- 2 CD spelers en 2 Mikrofone is ingesluit as deel van ons standaard stelsel.
Vermoë- Stelsels tot en met 34 Luidsprekers en 10Kw RMS kan opgestel word vir u funksie.
- Ons verskaf klank vir groot en klein funksies.
- Ons het ons eie kragopwekkers indien die area nie krag beskikbaar het nie.
"Nice add-ons": - PAR 56 (300W)
- PAR 64 (500W)
- PAR 64 LED RGB (Color changeable via DMX)
- Verhoog Beligting
- Rook Masjiene
- UV
- Volg Kollig
- "FX" Beligting
Kostes- Kostes kan verskil afhangende van die funksie, vereistes en plek van funksie.
- Akkommodasie = Nie ingesluit. Hang af van plek en beskikbaarheid. (moet bygevoeg word waar nodig)
- Die prys wat kwoteer word is die prys betaalbaar, GEEN verborge kostes of addisionele kostes nie.

|