or
of
LICENSES / LISENSIES
Links / Skakels:
Mobile Disco Directory | maar Ons werk vanuit die Centurion area en diens sodoende die hele Gauteng Provinsie. Ons verskaf natuurlik ook ons dienste in meeste ander provinsies, waar ook al u ons benodig, teen bekostigbare addisionele kostes. Provinsies;- Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat, Noordwes, Limpopo Dorpe en Stede;- Pretoria, Centurion, Cullinan, Johannesburg, Roodepoort, Rayton, Randburg, Rustenburg, Secunda, Springs, Nigel, Boksburg, Benoni, Kempton Park, Edenvale, Hartbeespoort, Muldersdrif, Bela Bela ens. Tiepe Funksies;- 16th, 21st Verjaarsdae, Konferensies, Korporatiewe Funksies, Jaareind Funksies, Mode Parades, Revue, Skool Danse, Skool Opvoerings, Matriek Afskeid en Danse, Mobiele Disko, Troue DJ, Troue Onthaal, Trou Seremonies, Sport Byeenkomste, Feeste, Skoue, Karaoke, Kers Funksies, Publieke Klank Stelsels, Promosies, Produk Vrystellings, Gholf Dae, Oujaar / Nuwejaar Danse en Musiekfeeste om 'n paar te noem. Dienste;- DJ, Mobiele Disko DJ, Publieke Klank Stelsels, Audio & Visual, Klank en Beligting Installasies, Partytjie DJ, Troue DJ, Trou Seremonie Klank, Troue Onthaal Klank en DJ, Beligting Verkope, Klank Toerusting Verkope, Konferensie Klank Stelsels, Konferensie Projektor en Skerm Verhurings en Konferensie IT Ondersteunings Dienste.
SMS of E-Pos die datum en behoefte na 0845682225 en ons kom terug na u toe met 'n kwotasie en beskikbaarheid. "Moby's Magic Music - Mobile Discos and PA Systems (Wedding DJ (Troue DJ), Mobile DJ, Function Music DJ (Funksie DJ), DJ Wedding, Reception DJ (Onthaal DJ), Ceremony DJ, Conference Sound & Video Supplier & DJ (Konferensie), Party DJ (Funksie Musiek), Birthday Party DJ, Sound & Lighting Installer and Supplier (Klank en Beligting Verskaffers & Installeerders), Afrikaanse DJ, Musiek vir Verjaarsdag, Partytjie DJ)." U kan ook die aanlyn vorm invul. KIES JOU MOBIELE DISKO OF KLANK VERSKAFFER
Wat beteken dit.... U volgende skool dans of geldinsameling...maak dit 'n Disko of Sokkie waar al die musiek wat gespeel word se Musiek "Video's" op een van ons groot skerms gespeel word. \ Bump, Now, 30 Goue Sokkie Treffers, Party On..... "Die Grootste Treffers en 'n verskeidenheid "Suid Afrikaanse" kunstenaars...." Klank Stelsel en beligting word ook hierby verskaf. Wat moet jy doen....bespreek ons....verskaf die plek en kry die gaste... KRAG PROBLEME @ jou funksie ??? om te verseker dat u funksie of troudag voortgaan met klank en beligting...en nie 'n "BLACKOUT". Opwekker is uitsluitlik vir gebruik deur Moby's Magic Music toerusting. Moet vooraf bespreek word @ R600 / Funksie!! (Geen terug betalings - gebruik of niet) Omskakelaar is uitsluitlik vir gebruik deur Moby's Magic Music toerusting. Bespreek asb u behoefte met ons vooraf omrede battery krag sy limiete het. Ideaal vir gebruik by trou seremonie en hou omtrent 2 ure. Geen voertuig wat luier nie!! Moet vooraf bespreek word @ R600 / 2 Ure!! (Geen terug betalings - gebruik of niet) |