or
of
LICENSES / LISENSIES
Links / Skakels:
Mobile Disco Directory |
HI Gerhard
Hi Gerhard. Ek wil net graag vir jou duisende dankies se vir die wonderlike diens op ons troue. Ek en Etienne waardeer dit baie! Ons het ons ten volle geniet en jou musiek en beligting was puik! Danette en Ettiene
Graag wil ek en my vrou net terugvoering gee met die musiek wat Moby's Magic Music op my dogter se troue die 31ste Mei 2012 gespeel het. Die mense wat by die troue teenwoordig was het almal komplimente vir die variasie van musiek gehad. Dankie Gerhard en partner (kan nie naam onthou nie) wat sulke goeie diens gegee het (En dankie ook vir die update op die Bulls/Stormers wedstryd alhoewel my span verloor het). Dit is met reg dat ek julle sal aanbeveel en wees verseker ons kontak julle een of ander tyd weer. Groete Jan en Riekie de Lange
Goeie Dag. Ek wil net sê dankie aan Hardus en sy kollega wat die musiek gedoen het Saterdag die 17de Maart 2012. Almal was instate oor die musiek en ek het soveel komplimente gekry vir die musiek en almal het dit so baie geniet en kon nie genoeg dans en praat van die atmosfeer nie. Baie dankie dat julle die liedjies kon kry vir ons troue ons het dit vreeslik geniet. Ons wens julle 'n wonderlike jaar vorentoe en ons sal julle definitief aanbeveel vir ander mense. Groete Leandra en Hakkie Venter
Hi Gerhard Julle dienste was baie goed gewees. Ons gaste kan nie uitgepraat raak oor die goeie musiek nie. Baie dankie Janco Jordaan
Gerhard en Fanie,
Die musiek was "great", julle het beslis geweet
wat om wanneer te speel. Ons gaste was ook baie beïndruk met jul dienste. James Glover
Hi Gerhard,
Was flippen lekker! Jul het n goeie job gedoen!
Puik! Baie dankie!!!!! Yolandi en Willem
Goeiemôre Gerhard, Weereens baie dankie vir Vrydag die 2de Desember 2011. Dankie vir jou professionele diens wat jy gelewer het en die goeie musiek keuses! Ek sal definitief in die toekoms weer van jou gebruik maak (Nou nie vir my troue nie...) maar vir ander geleenthede. Vriendelike groete, Jannie & Sonja!
Good Day Gerhard,
Hi Gerhard.
Nadri and I were very pleased with the music. The
selection was widely praised and we got many compliments specifically about the
music. I particularly enjoyed the improvisations during the speeches, and I
thought they added a lot. Overall, excellent service. Everything ran smoothly
and we couldn't have asked for better.
Hi Gerhard, Julle ouens het regtig ‘n great job gedoen!! Almal het die musiek geniet. Hardus hul het ‘n groot verskeidenheid musiek gespeel en regtig ‘n lekker atmosfeer geskep. Dankie, jul was great! Groete Michélle de Beer
Good afternoon Gerhard,
Just to let you know that our Function went off very well and your DJ's were fantastic as always. We really love having Moby's Magic Music play for us as you guys are always so accommodating and make the Function such fun!! Hardus's performance was exceptional. He took in requests from the staff that wanted their "own music" played which was also very nice as it kept everybody happy and they could also enjoy themselves.
Hardus and Riaan are real Fun Guys and also exceptional dancers!!!!! Riaan (hope I'm spelling correctly), Thanks for the great sokkie although I'm completely out of practice!!, but at least you corrected the steps very quickly - Thanks for a great time!
Thanking you once again for always making our parties a great success. Moby's Magic Music is highly recommended.
Kind Regards
Kirsten Raats Staff & Admin Official FNB Trust Services - Johannesburg Branch ROSEBANK
Hi Gerhard and the Moby's Magic Music Team. A huge thank you from both Minnesh and myself for your excellent service at our wedding. Each music item was played perfectly, not forgetting the Bride and Groom's respective songs! When I first heard the music being played, I was in the Bridal room getting dressed. That was the first moment I realised what was happening and how special the day was. It was the first moment that I realised that all the hard work was paying off in the most beautiful way. The sound quality, and your friendly presence was absolutely appreciated and highly recommended. I certainly see you at many more Indian weddings / functions. Well done! Hemanti Bawjee- Rampersadh
Hi Gerhard, Jacqueline Benadie
Graag wil ek u bedank vir die uitstekende werk tydens ons skool
se Revue.
Baie dankie vir julle professionaliteit met die beplanning van
ons musiek en ook 'n groot dankie aan Hardus en sy spanmaat vir die musiek wat
toe gespeel is op ons troudag... alhoewel ek nie alles kan onthou nie, het almal
dit baie geniet en ons het so lekker gedans!
Baie baie baie dankie vir julle bydra tot ons sprokies trou dag.
Van die vooraf vergadering tot die laaste liedjie is daar net een woord wat ons
kan gebruik vir jou dienste \'UITSTEKEND\'
Ons het die musiek baie geniet, ons gaste het hulself gate uit
geniet!
Hallo Gerhard/Hardus
Hi, my vrou het of sal seker vir julle mail, maar meer professionele diens en briljante diens kon ek nie voor vra nie. "Murse" dankie julle het ons dag die beste ooit gemaak en glo my ek sal julle vir die wêreld aanbeveel. Weer baie dankie uit my hart uit. Francois en o ja Lynette ook.
Hi Gerhard Die aand se gaskunstenaar was sekerlik die swakste van die hele fees, dit was boring, die drie songs wat hy gesing is was nie noemenswaardig nie. Die klank was goed, miskien bietjie te sag, ons in die vêrste hoek van die veld kon nie altyd die musiek wat julle tussenin gespeel het hoor nie, keuse van musiek baie goed. Dankie vir julle goedgesindheid teenoor die skool, ek waardeer dit baie en sal definitief weer in die toekoms van julle gebruik maak.
Tot volgende keer
Hi Gerhard & Team,
I would just like to thank you for the excellent and flawless
service that you rendered on our wedding day. There was not one problem and we
really appreciated that - all happened according to our prior arrangements.
We were very happy with Gerhard and his team at our wedding. Chrisna |