Home / Tuis
Dienste
Toerusting
Vrae
Skakels & Voorstelle
Kontak Ons
Kliënte Terugvoering

or

 

of

South Africa's Top Sites

LICENSES / LISENSIES

Links / Skakels:

South Africa


  Advertising SA

Wedding-
Resources.com

Mobile Disco Directory
The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield.

LISENSIES / LIDMAATSKAP:

AKKREDITASIES:

 

.....WELKOM BY DIE MUSIKALE Wêreld VAN DIE WALVIS.....

Moby's Magic Music, Jou Voltydse DJ (Troue DJ, Funksie DJ, Wedding DJ), Klank, Beligting en AV verskaffer vir Funksies, Konferensies en Troues.

Moby's Magic Music is 'n voltydse Mobiele Disko DJ en Klank / Beligting Verskaffer vir Troues (Troue DJ), Konferensies en ander Funksies, nie net 'n stokperdjie nie.

Moby's Magic Music is geregistreer by SAMPRA (South African Music Performance Rights Association) en by SAMRO (South African Music Rights Organisation) as 'n  Mobile Disko. Dit stel ons in staat om WETLIK 'n kwaliteit diens aan ons kliënte te verskaf.

Ons is in die Mobiele Musiek bedryf sedert 1986. Met die ondervinding kan ons ons kliënte baie idees en raad gee oor hoe om hulle volgende funksie, konferensie of onthaal 'n onthoubare sukses te maak.

Moby’s Magic Music het die vermoë om vir die meeste geleenthede klank en beligting te verskaf, groot of klein. Ons maak gebruik van professionele klank en beligting toerusting ontwerp vir mobiele gebruik.

Die kliënt se keuse vorm altyd deel van ons musiek keuses vir die funksie of onthaal.

Ons doen ook AV, Klank en Beligting Installasies vir Huis Eienaars, Besighede, Skole en Kerke en verkoop Disko Klank en Beligting toerusting teen bekostigbare pryse.

Met meer as 18 jaar se IT ondervinding kan ons u konferensie amper moeite vry maak met die gemoedsrus dat u Klank en AV verskaffer in staat is om u te help indien nodig.

Ons werk vanuit die Centurion area en diens sodoende die hele Gauteng Provinsie. Ons verskaf natuurlik ook ons dienste in meeste ander provinsies, waar ook al u ons benodig, teen bekostigbare addisionele kostes.

Provinsies;- Gauteng, Mpumalanga, Vrystaat, Noordwes, Limpopo

Dorpe en Stede;- Pretoria, Centurion, Cullinan, Johannesburg, Roodepoort, Rayton, Randburg, Rustenburg, Secunda, Springs, Nigel, Boksburg, Benoni, Kempton Park, Edenvale, Hartbeespoort, Muldersdrif, Bela Bela ens.

Tiepe Funksies;- 16th, 21st Verjaarsdae, Konferensies, Korporatiewe Funksies, Jaareind Funksies, Mode Parades, Revue, Skool Danse, Skool Opvoerings, Matriek Afskeid en Danse, Mobiele Disko, Troue DJ, Troue Onthaal, Trou Seremonies, Sport Byeenkomste, Feeste, Skoue, Karaoke, Kers Funksies, Publieke Klank Stelsels, Promosies, Produk Vrystellings, Gholf Dae, Oujaar / Nuwejaar Danse en Musiekfeeste om 'n paar te noem.

Dienste;- DJ, Mobiele Disko DJ, Publieke Klank Stelsels, Audio & Visual, Klank en Beligting Installasies, Partytjie DJ (Funksie DJ), Troue DJ (Wedding DJ), Trou Seremonie Klank, Troue Onthaal Klank en DJ, Beligting Verkope, Klank Toerusting Verkope, Konferensie Klank Stelsels, Konferensie Projektor en Skerm Verhurings en Konferensie IT Ondersteunings Dienste.

"Wat ook al u behoefte is, klank in die kapel, musiek vir die onthaal of sommer net 'n lekker huis partytjie saam met vriende, ons doen dit als".

Jaareind funksies, Oujaarsaand danse, karaoke en skool opvoerings. Verjaarsdag Partytjies.

Buitelig klank stelsels vir sport dae, prys uitdelings by gholf dae en klank vir opvoerings en feeste, probeer ons gerus.

KONTAK ONS INDIEN U NIE SEKER IS NIE......

Alle klank verskaffers moet geregistreer wees by SAMPRA en SAMRO. Om alleenlik by SAMRO te registreer is nie voldoende nie en openbare opvoerings is dus onwettig

Alle funksies en opvoerings word gesien as openbare uitsendings van musiek.

MOET NIE JOU FUNKSIE LAAT STOPSIT OMDAT JY VAN 'N GOEDKOPER, ONGEREGISTREERDE VERSKAFFER GEBRUIK MAAK NIE!!! SWAAR BOETES WORD OPGELÊ AAN DIE VERSKAFFER, KLIËNT EN GEBOU/TERREIN EIENAARS.

KIES JOU MOBIELE DISKO OF KLANK VERSKAFFER

ONS SAL PROBEER OM ENIGE GESKREWE KWOTASIE TE VERBETER!!

maar

GAAN NIE ONS KWALITEIT DIENS OF PRODUK ONDER-KWOTEER OM DIE WERK TE KRY NIE !!!

"Moby's Magic Music - Mobile Discos and PA Systems (Wedding DJ (Troue DJ), Mobile DJ, Function Music DJ (Funksie DJ), DJ Wedding, Reception DJ (Onthaal DJ), Ceremony DJ, Conference Sound & Video Supplier & DJ (Konferensie), Party DJ (Funksie Musiek), Birthday Party DJ, Sound & Lighting Installer and Supplier (Klank en Beligting Verskaffers & Installeerders), Afrikaanse DJ, Musiek vir Verjaarsdag, Partytjie DJ)."

Mobiele DiskoMoby's Mobiele Disko
Publieke Klank StelselsMoby's Klank Stelsel
KaraokeMoby's Karaoke
OpvoeringsMoby's Opvoerings
Klank & MediaMoby's Klank & Media
VerkopeMoby's Verkope
KonferensiesMoby's Konferensie

SMS of E-Pos ,  die datum en behoefte na 0845682225 en ons kom terug na u toe met 'n kwotasie en beskikbaarheid.

 

U kan ook die aanlyn vorm invul.

19000+ Karaoke liedjies om van te kies...

Grootskerm!! "Disko" of "Sokkie"

Wat beteken dit.... U volgende skool dans of geldinsameling...maak dit 'n Disko of Sokkie waar al die musiek wat gespeel word se Musiek "Video's" op een van ons groot skerms gespeel word.

Klank Stelsel en beligting word ook hierby verskaf.

Wat moet jy doen....bespreek ons....verskaf die plek en kry die gaste...

KRAG PROBLEME @ jou funksie ???

      Krag Opwekker Beskikbaar --om te verseker dat u funksie of troudag voortgaan met klank en beligting...en nie 'n "BLACKOUT".  Opwekker is uitsluitlik vir gebruik deur Moby's Magic Music toerusting.

Moet vooraf bespreek word @ R600 / Funksie!! (Geen terug betalings - gebruik of niet)

    Krag Omskakelaar Beskikbaar --Omskakelaar is uitsluitlik vir gebruik deur Moby's Magic Music toerusting. Bespreek asb u behoefte met ons vooraf omrede battery krag sy limiete het. Ideaal vir gebruik by trou seremonie en hou omtrent 2 ure. Geen voertuig wat luier nie!!

Moet vooraf bespreek word @ R600 / 2 Ure!! (Geen terug betalings - gebruik of niet)

Ons Missie

Om 'n verskil te maak........

Het u 'n idee of plek ingedagte, gewonder of dit moontlik is vir 'n mens om daar 'n funksie te hou? Gee ons die geleentheid om dit vir u en u gaste onvergeetlik te maak.

Niks wat u versoek behoort onmoontlik te wees om te doen daarom is Moby's Magic Music net 'n oproep vêr vir bystand en idees met u funksie!


© 2003-2012, Moby’s Magic Music    
No copying or distribution without the permission of
Moby’s Magic Music