Home / Tuis

or

 

of

South Africa's Top Sites

LICENSES / LISENSIES

Links / Skakels:

South Africa


  Advertising SA

Wedding-
Resources.com

Mobile Disco Directory
The Mobile Disco Directory offers information and contact details for hundreds of Discos and DJs across the UK and further afield.

Required Fields (*)

* Customer Name:

Company Name:

* Email Address:

* Contact Number:

(CAPITALS)
 

Hi Gerhard.

Nadri and I were very pleased with the music. The selection was widely praised and we got many compliments specifically about the music. I particularly enjoyed the improvisations during the speeches, and I thought they added a lot. Overall, excellent service. Everything ran smoothly and we couldn't have asked for better.
Thanks very much to you and Fanie for everything.

Cheerio Michael & Nadri Boswell

 

Hi Gerhard,

Julle ouens het regtig ‘n great job gedoen!!  Almal het die musiek geniet.  Hardus hul het ‘n groot verskeidenheid musiek gespeel en regtig ‘n lekker atmosfeer geskep.  

Dankie, jul was great! 

Groete

Michélle de Beer

 

Good afternoon Gerhard,

 

Just to let you know that our Function went off very well and your DJ's were fantastic as always.  We really love having Moby's Magic Music play for us as you guys are always so accommodating and make the Function such fun!!  Hardus's performance was exceptional.  He took in requests from the staff that wanted their "own music" played which was also very nice as it kept everybody happy and they could also enjoy themselves.

 

Hardus and Riaan are real Fun Guys and also exceptional dancers!!!!!

Riaan (hope I'm spelling correctly), Thanks for the great sokkie although I'm completely out of practice!!, but at least you corrected the steps very quickly - Thanks for a great time!

 

Thanking you once again for always making our parties a great success.

Moby's Magic Music is highly recommended.

 

Kind Regards

 

Kirsten Raats

Staff & Admin Official

FNB Trust Services - Johannesburg Branch ROSEBANK

Hi Gerhard and the Moby's Magic Music Team.

A huge thank you from both Minnesh and myself for your excellent service at our wedding. Each music item was played perfectly, not forgetting the Bride and Groom's respective songs! When I first heard the music being played, I was in the Bridal room getting dressed. That was the first moment I realised what was happening and how special the day was. It was the first moment that I realised that all the hard work was paying off in the most beautiful way. The sound quality, and your friendly presence was absolutely appreciated and highly recommended. I certainly see you at many more Indian weddings / functions. Well done!

Hemanti Bawjee- Rampersadh

Hi Gerhard,

Baie dankie vir alles, die musiek was GREAT! Ek sal enige tyd julle aanbeveel by vriende en familie.
Ek is regtig nie speit dat ons julle gevra het nie. Ek sal julle weer in die toekoms gebruik. Julle dienste is uitstekend!
Ek dink nie daar is ‘n beter woord as uitstekend nie! baie dankie weereens Gerhard!

Jacqueline Benadie

Graag wil ek u bedank vir die uitstekende werk tydens ons skool se Revue.

Baie dankie vir al die ekstras en dat u bereid was om soveel vir ons kinders te doen.

Baie dankie vir die goeie saamwerking en stiptelikheid tydens, voor en na die vertonings.

Dit was n plesier om saam u te werk.

Ek kan met 'n geruste hart u dienste vir enige iemand aanbeveel.

Groete,

Japie Venter
Skoolhoof

Baie dankie vir julle professionaliteit met die beplanning van ons musiek en ook 'n groot dankie aan Hardus en sy spanmaat vir die musiek wat toe gespeel is op ons troudag... alhoewel ek nie alles kan onthou nie, het almal dit baie geniet en ons het so lekker gedans!
Ek sal julle beslis aanbeveel.
Groete,
Ninian

Baie baie baie dankie vir julle bydra tot ons sprokies trou dag. Van die vooraf vergadering tot die laaste liedjie is daar net een woord wat ons kan gebruik vir jou dienste \'UITSTEKEND\'

Alles was perfek gewees en ons kon nie 'n beter persoon gevra het as jy nie.

Ons sal jou beslis aanbeveel vir enige persoon.

Jy het 'n wen resep.

Groete,
Barnie en Liza Liebenberg.

Ons het die musiek baie geniet, ons gaste het hulself gate uit geniet!

Baie dankie!
Lenice en Cobus Viljoen

Hallo Gerhard/Hardus

Ons was baie tevrede met die musiek, in die kerk sowel as die saal. Jou DJ (Hardus) het baie vinnig op getel waarvan die mense hou en dit gespeel, ons het goeie terugvoering i.v.m. die musiek gekry.

Dit was net die pastoor wat die "Onsevader" in die begin gesing het in pleks van heel laaste. Hardus het vinnig aangepas hierby en alles het goed verloop.

Baie Dankie, ons sal julle definitief aanbeveel vir ander mense.

Groete
Hester

Hi, my vrou het of sal seker vir julle mail, maar meer professionele diens en briljante diens kon ek nie voor vra nie. "Murse" dankie julle het ons dag die beste ooit gemaak en glo my ek sal julle vir die wêreld aanbeveel. Weer baie dankie uit my hart uit.

Francois en o ja Lynette ook.

Hi Gerhard
Die oggend se musiek was fantasties, dankie Moby's (Hardus), baie funky en heel gepas by die geleentheid.

Die aand se gaskunstenaar was sekerlik die swakste van die hele fees, dit was boring, die drie songs wat hy gesing is was nie noemenswaardig nie.

Die klank was goed, miskien bietjie te sag, ons in die vêrste hoek van die veld kon nie altyd die musiek wat julle tussenin gespeel het hoor nie, keuse van musiek baie goed.

Dankie vir julle goedgesindheid teenoor die skool, ek waardeer dit baie en sal definitief weer in die toekoms van julle gebruik maak.

Tot volgende keer
Ms Kobie Needham
Hoërskool Hendrik Verwoerd

Hi Gerhard & Team,

I would just like to thank you for the excellent and flawless service that you rendered on our wedding day. There was not one problem and we really appreciated that - all happened according to our prior arrangements.
The guests are still talking about your choice of music that was played and also the snippets during the speeches was so appropriate!!

Thank you so much once again, we will recommend you to anyone who needs such a service in future.

Regards,
Brett & Nodine Buchan

We were very happy with Gerhard and his team at our wedding.

Gerhard met with us at the wedding venue weeks prior to the wedding and we could discuss the music and important songs needed for the wedding.
He is very professional and my guest really enjoyed his music the only problem was nobody wanted the DJ to leave so we kept them up until 3 o clock.

They are very friendly and professional and I would use them for any future function.

I think a DJ is very important at a wedding and I can refer Gerhard and his team to any wedding.

Good luck

Chrisna

 

© 2003-2012, Moby’s Magic Music    
No copying or distribution without the permission of
Moby’s Magic Music